Skip to content
Sale!

See klastema

R99,00

Pragtige SEE tema.

Pdf’s om af te laai en self te print (onmiddellik beskikbaar na betaling)

Digitale plakkate sluit die volgende in:

  • Maande van die jaar
  • Getalle
  • Dae van die week
  • Kleure
  • Alfabet
  • Vorms
  • Weerkaart, kalenderbanier en seisoene
  • A2 Kalender buitelyne
  • Kalender nommer en maande kaartjies
  • Welkom

*Alle plakkate kan gewoon A4 geprint word.

*Slegs die A2 Kalender buitelyne kan A2 grootte by enige PNA of printwinkel gedruk word.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “See klastema”

Your email address will not be published. Required fields are marked *