Skip to content
Sale!

Klaskamer Kalender en Weerkaart

R20,00

Hierdie pragtige kleurvolle kalender sal enige klaskamer ophelder.

Leerders sal met groot opwinding uitsien om die kaartjies te ruil.

 

Ingesluit in hierdie pakket:

  • Kalender A2
  • Datumkaartjies
  • Maande van die jaar
  • Weerkaartjies
  • Dae van die week kaartjies

HIERDIE IS ‘N DIGITALE PRODUK WAT JY KAN PRINT EN LAMINEER SOOS NODIG.

*Die Kalender kan A2 grootte geprint word en die res van die kaartjies op gewone A4 papier.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Klaskamer Kalender en Weerkaart”

Your email address will not be published. Required fields are marked *